BeautyWorx SA
Sku:
Maak van badtyd ‘n groot bederf: Gooi ‘n lekker skeut van hierdie badmelk by jou water en sien hoe dit onmiddellik jou badwater verander in ‘n wit wasige bederf! Verryk...
Availability: Out Of Stock
Health & Beauty
Ruah
R 355.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

Maak van badtyd ‘n groot bederf: Gooi ‘n lekker skeut van hierdie badmelk by jou water en sien hoe dit onmiddellik jou badwater verander in ‘n wit wasige bederf! Verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure.

Dit herstel nie net jou vel se vogbalans nie, dit voed, kalmeer en versterk bovendien.

‘n Wonderlike produk vir dames wat sukkel met infeksie en ekseem!

 

500ml

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page