BeautyWorx SA
Sku:
Roosmaryn en Lavandula Ruah badtee is ’n mengsel van Epsom sout, son gedroogde kruie, essensiële olie en hawermout. Epsom sout bestaan uit ’n samestelling van magnesium en sulfaat wat vinnig...
Availability: Out Of Stock
Ruah
R 68.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

Roosmaryn en Lavandula

Ruah badtee is ’n mengsel van Epsom sout, son gedroogde kruie, essensiële olie en hawermout. Epsom sout bestaan uit ’n samestelling van magnesium en sulfaat wat vinnig deur die vel geabsorbeer word wanneer jy daarin bad. Epsom sout help jou liggaam ontspan, verlig spierpyn en krampe, bevorder spier- en senuweefunksies en help om stresvlakke te verlaag. Epsom sout help ook om bloedsirkulasie in die liggaam aan te wakker.

 

260g

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page