BeautyWorx SA
Sku:
Ruah gegeurde bederf is elegant en ‘n luukse manier om jou klere en linne heerlik vars te laat ruik. Verweef met RUAH aroma, bied hierdie bederf ‘n kalmerende en ontspanne...
Availability: Out Of Stock
Ruah
R 60.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

Ruah gegeurde bederf is elegant en ‘n luukse manier om jou klere en linne heerlik vars te laat ruik. Verweef met RUAH aroma, bied hierdie bederf ‘n kalmerende en ontspanne geur in jou kaste, badkamer en gastekamer.

Plaas hierdie lap koevertjie in jou lessenaar of grimering laai en laat die geur jou deurgans verras!

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page