BeautyWorx SA
Sku:
Heerlik vir enige dis wat voorberei word in die kombuis. Perfek vir ‘n gesonde leefstyl. Hierdie sout hou menigte voordele vir jou gesondheid in. Wanneer in voedsel gebruik: Ondersteun skildklier...
Availability: Out Of Stock
Ruah
R 41.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

Heerlik vir enige dis wat voorberei word in die kombuis. Perfek vir ‘n gesonde leefstyl. Hierdie sout hou menigte voordele vir jou gesondheid in. Wanneer in voedsel gebruik:

Ondersteun skildklier se funksies en gesonde metabolisme.

Help met nutriente absorbeer. Help gifstowwe illimineer.

Help met genesing van hormoonprobleme in mans en vroue.

Verruil gewone tafelsout met Himalayan growwe sout vir ‘n gesonder jy

120g

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page