BeautyWorx SA
Sku:
  Heerlik vir enige dis wat voorberei word in die kombuis. Perfek vir ‘n gesonde leefstyl. Hierdie sout hou menigte voordele vir jou gesondheid in. Wanneer in voedsel gebruik: Ondersteun...
Availability: Out Of Stock
Ruah
R 32.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

 

Heerlik vir enige dis wat voorberei word in die kombuis. Perfek vir ‘n gesonde leefstyl. Hierdie sout hou menigte voordele vir jou gesondheid in. Wanneer in voedsel gebruik:

  • Ondersteun skildklier se funksies en gesonde metabolisme
  • Help met nutriente absorbeer
  • Help gifstowwe illimineer
  • Help met genesing van hormoonprobleme in mans en vroue
  • Verruil gewone tafelsout met Himalayan growwe sout vir ‘n gesonder jy

400g

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page