BeautyWorx SA
Sku:
Ruah Kopluis Kopwas is gewapen met essensiële olies wat kopluise en neute doodmaak. Roosmaryn – bevog en beveg droë kopvel en bevorder gesonde hare. Roosmalva – Bevog kopvel en versterk...
Availability: Out Of Stock
Ruah
R 186.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

Ruah Kopluis Kopwas is gewapen met essensiële olies wat kopluise en neute doodmaak. Roosmaryn – bevog en beveg droë kopvel en bevorder gesonde hare. Roosmalva – Bevog kopvel en versterk hare. Lavandula – Beveg en maak kopluise dood en bevorder groei. Bloekom – Beveg kopluise, voorkom jeuk en verbeter haar gesondheid.

200ml

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page