BeautyWorx SA
Sku:
Ruah Kopluis Opknapper is gewapen met essensiële olies wat kopluise en neute doodmaak. Roosmaryn – bevog en beveg droë kopvel en bevorder gesonde hare. Roosmalva – Bevog kopvel en versterk...
Availability: 5 In Stock
Ruah
R 194.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

Ruah Kopluis Opknapper is gewapen met essensiële olies wat kopluise en neute doodmaak. Roosmaryn – bevog en beveg droë kopvel en bevorder gesonde hare. Roosmalva – Bevog kopvel en versterk hare. Lavandula – Beveg en maak kopluise dood en bevorder groei. Bloekom – Beveg kopluise, voorkom jeuk en verbeter haar gesondheid. Neem (in opknapper) – maak kopluise dood, bevorder gesonde hare en help met skilfers en droë kopvel.

 

200ml

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page