BeautyWorx SA
Sku:
  Ons het hoë gehalte rou heuning gebruik en dit met RUAH se Lavandula blomme gegeur. Baie heuningkenners beskou Lavender-heuning om die beste heuning ter wêreld te wees. Benewens sy...
Availability: Out Of Stock
Ruah
R 136.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

 

Ons het hoë gehalte rou heuning gebruik en dit met RUAH se Lavandula blomme gegeur. Baie heuningkenners beskou Lavender-heuning om die beste heuning ter wêreld te wees. Benewens sy kulinêre gebruike kan Lavender-heuning ook medisinaal gebruik word. Dit is ryk aan talle gesondheidsverbeterende verbindings bv. tyrosien en swamdoders, flavonoiede en fenoliese sure soos naringenien, luteolien, galiensuur en kafeiensuur.

340g

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page