BeautyWorx SA
Sku:
Verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiëe olies en botaniese geure. Masseer hierdie olie oor jou hele lyf na ‘n warm bad. Bederf ‘n geliefde met sagte...
Availability: Out Of Stock
Health & Beauty
Ruah
R 128.00
Quantity:
+
-
Tags /

Description

Verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiëe olies en botaniese geure. Masseer hierdie olie oor jou hele lyf na ‘n warm bad. Bederf ‘n geliefde met sagte streling wanneer ‘n moeë siel gekoester moet word. Gebruik dit ook vir spesifieke sportbesering of sportmasserings. Self kinderlyfies kan met vrymoedigheid gevryf word.

 

200ml

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page