BeautyWorx SA
Sku:
  Hierdie formulasie is spesiaal gedoen vir jou kopkussing! Sprei dit mildelik oor jou sagte linne voor jy in die bed klim. Lavandula gaan jou heerlik laat slaap. Dit help...
Availability: Out Of Stock
Ruah
R 62.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

 

Hierdie formulasie is spesiaal gedoen vir jou kopkussing! Sprei dit mildelik oor jou sagte linne voor jy in die bed klim. Lavandula gaan jou heerlik laat slaap. Dit help ook met sinus vir aande wanneer jy sukkel met ‘n toe neus. Dit kan ‘n verrasende bederf ook wees in jou gastekamer.

50ml

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page