BeautyWorx SA
Sku:
Hierdie lieflike afskilferaar speel klaar met lustelose, dowwe vel. Dit is verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Vryf dit mildelik oor jou...
Availability: Out Of Stock
Ruah
R 242.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

Hierdie lieflike afskilferaar speel klaar met lustelose, dowwe vel. Dit is verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Vryf dit mildelik oor jou hele lyf en fokus veral op die droë dele. Formulasie verbeter bloedsomloop en bevorder so ‘n sagte vel. Sien dan ook spesifieke eienskappe van essensiële olies wat gebruik is.

 

340ml

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page