BeautyWorx SA
Sku:
Roosmaryn en akasia Geformuleer as ‘n haarmasker kan hierdie formulasie op verskeie maniere voordeel inhou. In klein hoeveelhede is dit geskik om dit as ‘n in-los opknapper te gebruik. In...
Availability: Out Of Stock
Ruah
R 198.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

Roosmaryn en akasia

Geformuleer as ‘n haarmasker kan hierdie formulasie op verskeie maniere voordeel inhou. In klein hoeveelhede is dit geskik om dit as ‘n in-los opknapper te gebruik. In winter tye of as jou hare baie droog is kan opknapper mildelik oor nat hare aangewend word, kam dit vir ‘n tyd deur, spoel af en droog normaal.

200ml

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page