BeautyWorx SA
Sku:
  Roosmaryn is antisepties en help met bloedsirkulasie so dit sal veral help met gebarste hakke. Dit is wonderlik vir diabete juis omdat hulle sukkel met swak sirkulasie! Salie in...
Availability: Out Of Stock
BeautyWorx SA
R 218.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

 

Roosmaryn is antisepties en help met bloedsirkulasie so dit sal veral help met gebarste hakke. Dit is wonderlik vir diabete juis omdat hulle sukkel met swak sirkulasie! Salie in die formule word geassosiëer met langlewendheid, ewe goed om sirkulasie te promoveer. Wend mildelik aan na badsessie saans en voel die duidelike verandering in die oggend!

200ml

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page