BeautyWorx SA
Sku:
Hierdie koue kruie kuur bring verligting vir verstuitings en spierpyne. Absorbeer doeltreffend vir vinnige resultate. Roosmaryn help met die inflammasie en bevorder bloedsirkulasie terwyl “Horse Chestnut” help met die behandeling...
Availability: Out Of Stock
Ruah
R 146.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

Hierdie koue kruie kuur bring verligting vir verstuitings en spierpyne. Absorbeer doeltreffend vir vinnige resultate. Roosmaryn help met die inflammasie en bevorder bloedsirkulasie terwyl “Horse Chestnut” help met die behandeling van spatare en bevorder ook bloedsirkulasie. Dit bring verligting van pyn, swelling en vel wat jeuk.

200ml

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page