BeautyWorx SA
Sku:
Handgemaak van egte leer en 100% katoen voering met ‘n bykomstige band wat aan of af geknip kan word om te pas by enige okasie. Die band se lengte is...
Availability: Out Of Stock
Ruah
R 936.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

Handgemaak van egte leer en 100% katoen voering met ‘n bykomstige band wat aan of af geknip kan word om te pas by enige okasie. Die band se lengte is 120cm.

Al die stiksels op die leer is per hand gedoen om ons leersakkie ekstra spesiaal te maak!

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page