BeautyWorx SA
Sku:
Hierdie ruimtesproei is verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. ‘n Veeldoellige produk wat gebruik kan word op jou linne en gordyne vir...
Availability: 5 In Stock
Ruah
R 120.00
Quantity:
+
-
Tags

Description

Hierdie ruimtesproei is verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. ‘n Veeldoellige produk wat gebruik kan word op jou linne en gordyne vir langdurige varsheid. As ‘n lugverfrisser om jou gemoed en vertrek op te kikker. ‘n Spoelmiddel vir jou “jammer lappies” vir gaste om hul hande en mond te verfris na ‘n heerlike maaltyd.

200ml

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page